Kry Jou Kop Skoon (Sagteband)

Original price was: $299.00.Current price is: $74.75.

SKU: 9781431625352 Category: Tag:

Description

As jy gedink het dit is maar net normaal om met toksiese gedagtes depressie en angs saam te leef dink weer. Die pad na ’n gesonde gedagtewêreld en ware geluk is dalk baie korter as wat jy dink.
In Kry jou kop skoon gee dr. Caroline Leaf ’n 5-stap-plan wat jou sal lei om negatiewe gedagtes en emosies te identifiseer en te oorkom. Die plan wat wetenskaplik bewys is word ondersteun deur aangrypende gevallestudies. Enigiemand wat hierdie 5 stappe volg sal ’n dramatiese verskil in hul fisieke en emosionele gesondheid ervaar.
Ontdek in Kry jou kop skoon hoe jy in net 3 siklusse van 21 dae beheer kan neem oor jou chaotiese gedagtewêreld sodat jy volkome emosionele en liggaamlike gesondheid vrede en geluk kan ervaar.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kry Jou Kop Skoon (Sagteband)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping cart

55

Subtotal: $255.91

View cartCheckout