NLV Standaard Bybel Met Rits Blougroen (Kunsleer)

Original price was: $499.00.Current price is: $99.80.

SKU: 9781431626366 Category: Tag:

Description

Die Nuwe Lewende Vertaling kombineer Skrifgetrouheid met ’n dinamiese duidelike skryfstyl wat God se Woord kragtig oordra aan almal wat dit hoor en lees. Dit dra die boodskap van die oorspronklike tale oor in gemaklike Afrikaans. Die Nuwe Lewende Vertaling nooi lesers om die Bybelse teks hul eie te maak en God se verhaal vir hul eie lewe en die wêreld te ontdek. Dit beskik oor die volgende kenmerke:

• Volledige teks van die NLV met verduidelikende voetnote
• 9 punt lettergrootte
• Dubbelkolom-uitleg
• 8 volkleur-kaarte
• Kunsleer-omslag met rits
• 1356 bladsye goudgerand
• Merklint
• Duimgrepe

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “NLV Standaard Bybel Met Rits Blougroen (Kunsleer)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping cart

23

Subtotal: $140.80

View cartCheckout